Eskom kondig fase 2-beurtkrag aanAugust 16, 2022
Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal nou tot middernag ingestel word, weens ‘n tekort aan opwekkingsvermoë. Die kragreus sê dit is weens ‘n tekort aan opwekkingsvermoë. Die woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, het gewaarsku dit is hoogs waarskynlik dat beurtkrag ook môre- en Donderdagaand ingestel sal word.