Zoë Karsten is Mej. Tiener NamibiëAugust 12, 2022

Mej. Tiener Namibië 2022 is Zoë Karsten. Karsten is by ‘n sooispit-geleentheid by die Windhoek Buitekluboord in die hoofstad gisteraand gekroon. Jada Tati is die naaswenner en die tweede prinses is Jordan Strauss. Mej. Namibië word vanaand, ook in die hoofstad, gekroon.