Eers fase ses en dan fase vier oor die naweek in SAJuly 1, 2022

Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, sê fase vier-beurtkrag sal oor die naweek ingestel word. Oberholzer sê die onwettige versetoptrede en gebrek aan hulpbronne by kragaanlegte het steeds ‘n negatiewe uitwerking op die kragvoorsiener se onderhoudsplanne: