Suide sien vandag die eerste keer in dae, die sonJune 22, 2022

Namibië is deur ‘n paar dae van erge koue wat regoor die land voorgekom het, maar in die Suide was daar sneeu wat plek-plek voorgekom het. Volgens Stiven Hamukwaya, wat op Helmeringhausen woonagtig is, is dit vandag die eerste keer in dae wat hulle die son sien.