Ekonoom sê oor Julie-brandstofprysJune 22, 2022
Ons stap aan na die einde van die maand toe wat beteken dat die brandstofprys vir Julie bekend gemaak moet word. ‘n Reuse-styging is vir Junie aangekondig. Kosmos 94. Nuus het met die Cirrus-ekonoom Robert McGregor gepraat oor sy verwagtinge vir Julie…