Lughawensmaatskappy sê oor aanloopbaanJune 13, 2022

Die rehabilitasie van die Katima Mulilo aanloopbaan is steeds in die nuus. Die herstelwerk moes voltooi gewees het omdat die projek reeds in 2013 van stapel gestuur is maar, daar is nou 39 miljoen Namibiese dollar beskikbaar gestel deur die ministerie van werke en vervoer. Die woordvoerder van die Namibiese Lughawensmaatskappy, Dan Kamati het die besonderhede…