Agt verskyn in Pretoria vir bedrog in polisiekommissaris se kantoorJune 13, 2022
Agt beskuldigdes verskyn na verwagting vandag in die Pretoriase Landdroshof op aanklagte van bedrog, vervalsing en diefstal. Dit hou verband met onregmatige kontrakte in die nasionale polisiekommissaris se kantoor vir korporatiewe dienste. Die ondersoekdirektoraat se nasionale woordvoerder, Sindisiwe Seboka, sê die agt is die naweek in hegtenis geneem: