SIM-kaarte moet volgende jaar geregistreer wordJune 8, 2022
Namibiërs sal na verwagting hul SIM-kaarte vanaf 1 Januarie 2023 tot 1 Desember 2023 registreer. Versuiming om dit te doen, sal daartoe lei dat jy jou nommer verloor. Die aankondiging is deur die Kommunikasie-owerheid van Namibië, CRAN, gemaak terwyl ‘n ses maande veldtog bekend gestel is om die publiek in te lig oor die nuwe SIM-kaart registrasie-regulasies soos onlangs gepubliseer ingevolge die Kommunikasiewet. Die minister van inligting, dr. Peya Mushelenga…