Minstens 10 dood ná gebou in Iran ineenstortMay 24, 2022
Minstens tien mense is dood ná ‘n multi-verdieping kantoorgebou in konstruksie in Abadan, Iran, in duie gestort het, berig internasionale media. Soek- en reddingswerkers fynkam steeds die puin vir oorlewendes. Die dodetal kan styg en talle mense is nog vermoedelik vasgekeer.