Ouers reageer oor kinders blykbaar ingespuit is by skoolApril 29, 2022
Twee ouers van graad 1-leerlinge van die JP Brandt Primêre Skool op Walvisbaai dreig met regsaksie nadat hul kinders glo sonder hul toestemming by die skool inspuitings gekry het. Maar hoe voel ouers oor die inenting van kinders sonder hul toestemming?