Tabak, onderwys en grane stoot SA-inflasie opApril 20, 2022
Suid-Afrikaners ervaar tans hoër inflasie as Namibiërs met tabakprodukte, onderwys en grane en vleis wat die meetse bygedra het tot dit syfer van 5,9 persent, op van 5,7 persent in Februarie. FNB Suid-Afrika se ekonoom Koketso Mano het die besonderhede…