Ons moes beter gedoen het – JC PretoriusApril 14, 2022
Die Springbok Sewesspeler, JC Pretorius, sê hulle het indringend gekyk na hul teleurstellende vertoning op verlede naweek se Singapoerse Sewestoernooi. Argentinië het die Blitsbokke hul derde opeenvolgende loesing gegee en die troosprys ontneem van in die vyfde plek te eindig. Volgens Pretorius wys besprekings duidelik hulle het nie goed vertoon in Singapoer nie: