KZN-vloed: Owerhede sukkel om inwoners te bereik
Dosyne inwoners van Kwamashu en Umlazi in KwaZulu-Natal probeer veiligheid bereik terwyl swaar reën in die gebied al ernstiger oorstromings veroorsaak. Die woordvoerder van die provinsie se Nooddienste, Robert McKenzie, sê hulpbronne word tans tot die uiterste beproef weens die aanhoudende reën: