BoN se blitslyn is uitstekend, meen Noa
Reaksie word ontvang op die blitslyn wat die Bank van Namibië bekend gestel het vir fluitjieblasers om wangedrag deur bankbeamptes aan te meld. Die nommer is 0 800 001 100 of ‘n epos kan gestuur word na bon@tip-offs.com. Die direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie Paulus Noa het die stap geloof… Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.