Skerp daling in koste van vleisprosessering – ekonoom reageer

Die Namibiese Statistieke-agentskap het die produsente-prysindeks vir die vierde kwartaal van verlede jaar bekend gemaak. Alles het gestyg, behalwe van die koste van die prosessering van vleis wat slaghuise, verpakking en ook ingesoute en gerookte vleis insluit. Kostes het met 59,5 persentasie punte in die vierde kwartaal gedaal na 1,4 persent teenoor 60,9 persent wat in dieselfde periode in 2020 aangeteken is. Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher met sy reaksie.

Hy voeg by dat die verlaging moontlik met die waardeketting verband hou.