‘Blokkade’ van koring is kommerwekkend, ook vir onsMarch 24, 2022
Reaksie word ontvang op berigte dat President Vladimir Putin skepe met koring in die Swartsee voorkeer. Daar is reeds kommer oor ontwrigting in verskaffing omdat die Oekraïne en Rusland die wêreld se top produsente van koring wêreldwyd is. Ian Collard, die hoof uitvoerende beampte van die NMI Groep, sê ons moet kommer hê.