Daar word veral met vetties gesmokkelMarch 11, 2022

Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika sê daar is ‘n toename in plantstropery, veral in vetplante. Die bewaringsbestuurder, Rupert Koopman, sê die Noord-Kaap word veral geteiken oor sy skaars vetplante terwyl die aanvraag in lande in Asië, Europa en Noord-Amerika styg. Koopman sê Suid-Afrikaners moet inheemse plante bewaar: