SME’s sku om te leen, geen kollateraalFebruary 21, 2022
Klein sakeondernemings in Namibië maak nie gebruik van die fasiliteit wat deur die Ontwikkelingsbank van Namibië beskikbaar is nie. Die bank se hoof uitvoerende beampte, Martin Inkumbi het vroeër die situasie betreur. Kosmos 94.1 Nuus het met Danny Meyer van SMEs Compete gepraat oor die uitdagings.
Hy meen die ekonomie speel ook ‘n rol.