Cenored werk steeds aan uitstaande skuldFebruary 21, 2022
Cenored het verlede jaar daadwerklike aksie geneem met uitstaande skuld nadat NamPower gedreig het om verskeie munisipaliteite se toevoer af te sny as gevolg van miljoene dollar wat uitstaande is. Een van die munisipaliteite was Okahandja wat Cenored die elektrisiteit van verskaf. Charlie Matengu woordvoerder van Cenored het die jongste…