Nandi-Ndaitwah sê oor studente in Oos-Europa
Die Namibiese minister van internasionale betrekkinge, Netumbo Nandi-Ndaitwah het meer inligting bekend gemaak oor die regering se planne om landsburgers in die Oekraïne te ontruim. Daar is ongeveer 114 Namibiese studente in daardie land. Nandi-Ndaitwah het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.