Nog net ‘n paar dae om op Itas te registreer en voordele te ontvangJanuary 25, 2022
Daar is nog net ‘n paar dae oor vir die elektroniese indiening van die belastingverligtingsprogram wat op 31 Januarie 2022 ten einde loop. Volgens Tonateni Shidhudhu, kommunikasiebestuurder van Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, het daar wel ‘n paar mense vir die program geregistreer. Agterstallige belastingbetalers kan hierby baat, verduidelik Shidhudhu aan Kosmos 94.1 Nuus.