Hardapdam se invloei laerJanuary 23, 2022

Die Hardapdam was teen vroeg vanoggend 73,6 persent vol met die invloei wat na 97 kubieke meter per sekonde gedaal het teenoor gister se invloei van 434 kubieke meter per sekonde. Water word teen 300 kubieke meter per sekonde uit die dam vrygelaat. Die dam se sluise word sedert die 2006-vloede op 70 persent van sy kapasiteit getrek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *