Sluise by Hardap getrekJanuary 21, 2022
Die sluise van die Hardapdam buite Mariental is om middernag oopgetrek en 200 kubieke meter water per sekonde word vrygestel. Dit volg na die Mariental munisipaliteit half-elf gisternag aangekondig het die dam was 69,4 persent vol met invloei van 486 kubieke meter per sekonde. Die munisipaliteit sê invloei sal toeneem en teen sonop sal nog sluise oopgetrek word.
amoxicillin clavulanate 875 125 mg tablet price without insurance The human gene encoding TYMP is located on chromosome 22q13