Dit sous in die verre NoordeJanuary 21, 2022

Reën het uiteindelik uitgesak in die verre Noorde. Daar was kommer oor veral die bestaansboere wat staatmaak op mahangu vir voedselsekerheid. Ileni Nandjato, een van die boere in die gebied, sê dit sous op die oomblik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *