Voormalige Openbare Beskermer sê staatstaping wys parlement het in sy plig gefaalJanuary 20, 2022

Die voormalige Openbare Beskermer in die buurland, Thuli Madonsela, sê dit het tydens die staatskapingsgetuienis duidelik geword die parlement het in sy pligte gefaal. Sy was deel van ‘n openbare bespreking op die DA se aanlynprogram, The Inside Track. Madonsela sê staatskaping het gebeur rondom die familie van oudpresident Jacob Zuma wat met die Gupta-familie sake gedoen het. Die mag wat aan Zuma gegee is deur die mense van Suid-Afrika, is in die proses gekaap.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *