Verpligte inentings onwettig – LPMJanuary 20, 2022

Die leier van die Landless People’s Movement Bernadus Swartbooi, sê verpligte inentings is onwettig. Hy het hom sterk uitgespreek teen Letshego en Namcor se beleid in die verband. Hy haal verskeie dele van die Grondwet aan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *