Verenigde Nasies gaan genader word oor Nchindo-sterftesJanuary 20, 2022

Die Namibian Lives Matter-beweging sê hulle sal die Verenigde Nasies nader om geregtigheid te kry vir die dood van vier lede van die Nchindo-familie by die Choberivier teen die Botswana-grens. Die stigter van die beweging, Sinvula Mudabeti sê landdros Taboka Mopipi se beslissing dat die Botswana-weermag nie verantwoordelik is vir die sterftes nie is ‘n grap.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *