Nog ‘n skorsing by AmtaJanuary 18, 2022

Die besturende direkteur van die Agro Marketing and Trade Agency, Amta, Lungameni Lucas, is weens ongespesifiseerde bestuurskwessies geskors, het die maatskappy aangekondig. Knox Imbuwa, ‘n adjunk-uitvoerende direkteur in die Namibiese onderwysministerie, sal as waarnemende besturende direkteur optree.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *