Tigrayse Tedros versprei waninligting – EthiopiëJanuary 15, 2022

Ethiopië het die VN se gesondheidsagentskap versoek om sy hoof, Tedros Adhanom Ghebreyesus, te ondersoek vir wat die land noem skadelike waninligting en -gedrag. Ethiopië beskuldig hom van steun aan rebelle in sy geboorteplek, die oorlog geteisterde Tigray-streek. Ghebreyesus, wat die mees prominente Tigrayse burger in die buiteland is, het toestande die week in die Ethiopiese streek as ‘n “hel” beskryf en gesê die regering verhoed dat medisyne en ander lewensnoodsaaklike hulp die plaaslike inwoners bereik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *