Tshwane skep 9 000 werksgeleenthedeJanuary 14, 2022

Die Departement van Gemeenskaps- en Maatskaplike Ontwikkelingsdienste in Tshwane in Suid-Afrika het ‘n werwings-veldtog, befonds deur die Presidensiële Indiensneming-stimulusprogram van stapel gestuur. Die Nasionale Tesourie het meer as 146 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan Tshwane toegeken om binne ses maande 9 000 werksgeleenthede te skep. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê die departement sal aansoekers werf vanaf die bestaande databasis van die uitgebreide Openbare Werke-program:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *