Misdaadgeteisterde Kaapse woonbuurt het nou toegang tot internetJanuary 14, 2022

‘n Woonbuurt vir minderbevoorregte inwoners in Kaapstad, waar die bekamping van misdaad ‘n daaglikse las is, sal binnekort toegang hê tot vinnige, betroubare internet. Die raadslid vir die gebied, Angus McKenzie, sê Bonteheuwel is aanvanklik nie as ‘n voorkeurgebied vir installasie van vesel beskou nie, maar hy het geveg vir ‘n beter bedeling. McKenzie sê niks behoort die voorstad se ekonomiese groei en ontwikkeling te stuit nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *