Covid-19: 21 sterftes in 10 distrikte aangemeldJanuary 14, 2022

Die Namibiese gesondheidsministerie het 21 Covid-sterftes in tien distrikte aangemeld, asook 373 nuwe gevalle uit 2 775 toetsuitslae wat ‘n positiewe koers van 13,5 persent verteenwoordig. In die groep is 43 leerders, nege onderwysers, vyf gesondheidswerkers en drie studente. Daar is nou 10 291 aktiewe gevalle, waarvan 333 pasiënte in hospitale is en 34 in hoësorgeenhede. Altesaam 349 493 persone is ten volle ingeënt.

One thought on “Covid-19: 21 sterftes in 10 distrikte aangemeld

  1. Using the cost per year of treatment calculated above, over 20, 000 additional patients would have to be treated with azithromycin in order to incur a significant resource impact of over 1 million priligy for sale Department of Neurology, George Washington University, Washington, District of Columbia, USA

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *