Wes-Kaapse onderwys vra beurtstelsel moet geskrap wordJanuary 13, 2022

Die Wes-Kaapse departement van onderwys sê die beurtstelsel in onderwys het ‘n negatiewe uitwerking op leerders. Die woordvoerder van die departement, Bronagh Hammond, sê ongeveer 90 persent van laerskole is op die beurtstelsel en net 10 persent is terug by voltydse onderwys. Hammond sê die beurtstelsel skaad die onderwyssektor onherstelbaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *