Stad Kaapstad vra Eskom moenie krag met 20,5% verhoogJanuary 13, 2022

Die Stad Kaapstad het ‘n beroep op Eskom gedoen om sy aansoek om die prys van elektrisiteit in die 2022/2023 boekjaar met 20,5 persent te verhoog, terug te trek. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê as alternatief stel hy voor die aansoek word gewysig om die beplande verhoging met inflasie in lyn te bring. Hill-Lewis sê inwoners wankel onder al hul verpligtinge.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *