Omgewingsbedreigings is een van grootste risiko’sJanuary 12, 2022

Omgewingsrisiko’s word beskou as een van die vyf langtermyn-bedreigings vir die mensdom. Die drie ernstigste gevare is die mislukking van optrede teen klimaatsverandering, uiterste weerstoestande en ‘n verlies aan bioverskeidenheid. Dit is aangekondig met die bekendstelling van die Wêreld Ekonomiese Forum se 2022 Wêreldrisikoverslag waarin die grootste gevare vir die mensdom onthul is. Die verslag word onderskryf deur die Globale Risiko-waarnemingsopname wat inligting ingesamel by byna ‘n duisend wêreldkenners en -leiers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *