WGO kan steeds nie voorraad by Tigray kry nieJanuary 11, 2022

Die humanitêre situasie in Ethiopië versleg volgens die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus. Hy sê hulle het tot dusver nog geen toegang tot die Tigray-streek gekry nie en mediese voorraad is dringend nodig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *