Namibië het nou reën dringend nodigJanuary 8, 2022

Namibië staar ‘n knellende droogte in die gesig as dit nie binne die volgende twee weke reën nie. Die situasie van mahangu-boere in die noorde van Namibië is reën dringend nodig. As die reën laat kom, sal hulle daar ‘n impak op gewasproduksie hê. Ileni Nandjato, ‘n akkerbouer en woordvoerder van die Ondonga-koningshuis het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê vooruitsigte lyk nie goed in die Noorde nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *