Duitsland stel sy eers kommissaris vir LGBT+ aangeleenthede aanJanuary 8, 2022

Duitsland het die land se eerste kommissaris aangestel wat hom sal toespits op LGBT+-aangeleenthede.Sven Lehmann van die Duitse Groen-party is deur die nuwe regering aangestel om Duitsland te help om ‘n pionier in die stryd teen diskriminasie te word. Die 42-jarige LP sal in beheer wees van die voorbereiding van ‘n nasionale plan van aksie om die aanvaarding en beskerming van diversiteit te bevorder. Lehmann sal die pos beklee as deel van die nuwe koalisie-regering, gelei deur die Sosiaal Demokratiese kansellier, Olaf Scholz.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *