ANC-regering sal nog sê oor staatsredeJanuary 7, 2022

Die Speaker van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê daar sal binnekort aangekondig word waar die Staatsrede gelewer gaan word. Sy sê dit is nog nie bevestig of die vergadering virtueel sal plaasvind nie. Groot dele van die Parlement is Sondag in ‘n brand verwoes:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *