Amnestie Internasionaal SA sê streng optrede moet teen staatskapers begin wordJanuary 6, 2022

Amnestie Internasionaal in Suid-Afrika sê die tyd het aangebreek vir meer aksie en minder praat. Die uitvoerende direkteur, Shenila Mohamed het in reaksie op die eerste deel van die staatskapingsverslag gesê President Cyril Ramaphosa behoort met streng optrede te begin teen mense wat in die verslag betrek word sodat reg kan geskied.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *