6 Januarie opstand: Almal sal vervolg wordJanuary 6, 2022

Die Amerikaanse prokureur generaal Merrick Garland, het met die media gepraat oor die jaarherdenking vandag van die aanval op Capitol Hill, op 6 Januarie. Hy sê die departement van justisie sal verseker dat elke persoon wat betrokke was by die opstand, vervolg sal word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *