Steenhuisen sê almal in Zondo-verslag moet vervolg wordJanuary 5, 2022
Die DA-leier, John Steenhuisen, sê senior regeringsamptenare wat in die staatskapingsverslag as hoofrolspelers gevind word, moet vervolg word. Hy meen die oorwinningsoomblik oor staatskapingbevindings sal wees wanneer die eerste skuldigbevindings plaasvind: