Heropening van skole in Zim onbepaald uitgestelJanuary 4, 2022

Die heropening van skole in Zimbabwe is onbepaald uitgestel weens die toename in Covid-gevalle gedryf deur die Omikron-variant, het President Emmerson Mnangagwa in sy Nuwejaarsboodskap gesê. Skole sou aanvanklik op 10 Januarie heropen het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *