Erongo-goewerneur se 2022-boodskapJanuary 4, 2022

Alhoewel Namibiërs 2022 met ope arms verwelkom, is die pandemie steeds ‘n bedreiging. Die goewerneur van die Erongo-streek Neville Andre maan Covid-19 is steeds in ons midde. Hy sê hy hoop 2022 bring nuwe energie aan Namibiërs.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *