2022 skoolkalender aangepas

Die skoolkalender vir 2022 bestaan net uit twee semesters en herinner aan die kwartale wat voor onafhanklikheid gebruiklik was. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie gepraat.

Sy verduidelik die motivering vir die aanpassing…