J&J goedgekeur vir versterking in SADecember 24, 2021

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het ‘n tweede dosis van Johnson en Johnson se Covid-19-entstof goedgekeur. Die versterkingsdosis is van vandag af beskikbaar. ‘n Woordvoerder van die reguleringsowerheid sê die versterkingsinenting sal toegedien word aan enigeen wat hul laaste dosis ten minste twee maande vantevore gehad het:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *