2021 was ‘n groot jaar vir Namibië se LGBTQ-gemeenskapDecember 22, 2021

Dit was ‘n waterskeidingsjaar vir die LGBTQ-gemeenskap in Namibië. Aktiviste het voortdurende vir hul regte en gelykheid in Namibië geveg. Die verskeie bewegings het verskillende byeenkomste vir bewusmaking aangebied om inligting aan die publiek te verskaf. Omar van Reenen, medestigter van Equal Rights Namibia sê daar is geen vryheid as daar nie gelykheid is nie, en hulle sal aanhou daarvoor veg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *