Plofstof in KZN-huis gevind, moontlik vir OTM-rooftogteDecember 19, 2021

Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek die ontdekking van ‘n voorraad kommersiële ploftoestelle wat lede van die K9-honde-eenheid van Pietermaritzburg uitgesnuffel het. Die sogenaamde Viper-aanjaers is in ‘n verlate huis in die Bruntville-gebied in Mooirivier gevind. Die nasionale woordvoerder van die polisie, Vish Naidoo, sê nog geen verdagtes is in hegtenis geneem nie maar dit kan verband hou met OTM-rooftogte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *