2021 was ook uitdagend vir die DBVDecember 18, 2021

Die jaar 2021 het talle hoogte- en laagtepunte vir almal, maar die hoogtepunte het beslis vir die Dierebeskermingsvereniging van Namibië uitgestaan. Die DBV het meer as 4 185 diere gered, 384 verlore troeteldiere met hul eienaars herenig, nuwe tuistes vir 494 diere gevind. Hulle het op 596 oproepe gereageer en 516 diere gesteriliseer. Die nasionale direkteur, Hanna Rhodin …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *