Wees versigtig met kinders naby waterDecember 17, 2021

Dit is reeds vakansietyd en die Nasionale Seereddingsinstituut in Suid-Afrika doen ‘n beroep op die publiek om versigtig te wees by plekke met water aan die kus en in die binneland. Die NSRI-woordvoerder, Craig Lambinon, sê hulle doen ‘n beroep op ouers om seker te maak ‘n verantwoordelike persoon kyk na hulle kinders by waterbronne aan die kus en binnelands, asook by swembaddens:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *